Varenka paschke biography of william hill

  • Varenka paschke biography of william hill
  • Varenka paschke biography of william hill

  • Varenka paschke biography of william hill
  • Thomas biography
  • Biography of william shakespeare
  • Varenka Paschke - Biography - askART
  • Varenka paschke biography of william hill1
  • Varenka Paschke oor die lewe van ’n kunstenaar en ... - LitNet, carousel
  • Varenka Paschke - Biography - askART...

    Shares0Facebook0Tweet0Pin0Print0Email0LinkedIn0

    Kunswerk deur Varenka Paschke (Foto: verskaf)

    Varenka Paschka is ’n kunstenaar wie se volgende uitstalling op Woensdag 3 April by die Breytenbach-galery in Wellington open.

    Sy praat met Naomi Meyer oor wie sy is en oor haar kuns en inspirasie.

    Varenka Paschke (Foto: verskaf)

    Varenka, wie is jy en waarom skep jy kuns?

    Ek het in klaargemaak by die Michaelis School of Fine Art by UK (UCT).

    Ek het nog altyd tussen skilder en beeldhou beweeg.

    Ek voel asof ek myself beter in drie dimensies kan uitdruk as in twee, maar ek het ’n gemaklikheid in my eie styl ontwikkel as dit by skilder ook kom, met die gevolg dat ek maklik tussen die mediums van beeldhou, skilder en teken beweeg.

    Ek het nog altyd dinge gemaak vandat ek klein was: Ek was die een wat die pophuis gebou het met regte liggies (gekoppel aan batterye) daarin, asook die een wat die bende-“dens”/-skelms uit takke gebou het.

    Dis soos ’n diepgesetelde drang wat moet uit!